TV Plus (Afrikaans)

DYNASTY

-

NETFLIX | 2017-NOU | DRAMA | SEI

SOEN 3 | KETTINGKYK VANAF SA. 23 MEI

Die ryk, walglike Carrington­s keer op ’n hoë noot terug! Hulle word gearrestee­r nadat twee lyke uit ’n meer gevis word, Fallon sien spoke en Cristal het ’n nuwe gesig (sy word nou gespeel deur Daniella Alonso, Missy in The Hills Have Eyes 2, 2007).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa