TV Plus (Afrikaans)

AAN DIE GANG!

-

Ons het in Februarie 2020 met Prue gesels terwyl sy in SA was. Dié bedrywige sakevrou en skrywer het in dié maand 80 geword, maar sy beweeg duidelik te vinnig vir tyd om haar in te haal. Gedurende haar toer in Suid-Afrika het sy verskeie projekte bemark, insluitend­e haar nuwe kookboek, Vegetarian Kitchen, haar modieuse brilraamre­eks met die samewerkin­g van Ronit Furst, haar juweliersv­ersameling met die samewerkin­g van Lola Rose en klasgegee aan The Prue Leith Culinary Institute in Gauteng. Selfs tussen opnames van Bake Off, is sy nooit ledig nie. “Ek skryf die meeste van die tyd, gewoonlik ’n roman, maar soms ’n kookboek of ’n artikel,” onthul Prue, wat al verskeie romans geskryf het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa