TV Plus (Afrikaans)

NÓG BACHELOR?

-

Daar is geen nuus oor die hernuwing van The Bachelor SA nie. Seisoen 24 van The Bachelor US is in Januarie 2020 uitgesaai, saam met die nuwe spinterpro­gram The Bachelor Presents: Listen To Your Heart, wat enkellopen­des met musiek by mekaar bring. M-Net hoop dis gou hier te sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa