TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Luciana was verplig om tot die aanval oor te gaan as sy haar naam in die ondersoek na die wynvergift­iging wil herstel, en Marta het met Miguel en León saamgespan om David te oortuig Luciana het nie sy wyn vernietig nie. Later red Luciana Fernanda van die dood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa