TV Plus (Afrikaans)

20 – 22 MEI

-

Mercan het ’n strik vir Tarik gestel, maar Kemal is op pad om te keer dat iets slegs gebeur, en Tarik is reg om ’n ontstellen­de bekentenis te maak. Die nadoodse ondersoek toon Ozan het nie gesterf op die manier wat almal glo nie, en Hakan se wêreld stort in duie nadat hy skokkende nuus kry. Die veiligheid­sopname wat in Tufan se kluis toegesluit is, onthul hoe Ozan regtig gesterf het, en Mercan kom ál nader aan Asu.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa