TV Plus (Afrikaans)

20 – 22 MEI

-

Fernanda se skuldgevoe­l oorweldig haar en sy weet nie wat om daaraan te doen nie. David stort voor Luciana ineen, en sê hy het haar lief en weet sy was nie by die vergiftigi­ng van sy wynoes betrokke nie. David en sy wingerdbes­tuurder, Juan, het later ’n onderonsie oor Juan se hantering van die personeel, en Marta word flou weens al die druk wat op haar skouers rus. David het geen ander keuse as om Juan se hulp met ’n probleem te vra nie hoewel hul argumente nog nie opgelos is nie, maar Juan weier om terug te kom, en die wingerdwer­kers word met simptome van vergiftigi­ng in die hospitaal opgeneem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa