TV Plus (Afrikaans)

20 – 22 MEI

-

Abby is gereed vir ’n betekenisv­olle lewensvera­ndering, Jennifer het ’n nuwe probleem met Andre, en Brady probeer Nicole red. Chad vertel Gabi van sy drama met die hernuwings­beloftes, en Nicole maak ’n verstommen­de bekentenis. Steve pleit by ’n bondgenoot om niks met die geld te doen nie, en Kayla stel Jade aan die kaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa