TV Plus (Afrikaans)

25 – 29 MEI

-

Jade kry hulp, en Steve het nuus oor sy seun. Gabi en Julie het ’n katgeveg, en Abby wil op niemand staatmaak nie. Eric gee Jennifer die nodige versekerin­g, en Kate sien Dario en Abby saam. Eli is woedend vir Gabi oor haar gedrag, en Gabi eis antwoorde van Deimos, maar hy is nie bereid om haar enigiets te vertel nie. Deimos meen hy weet waar is Nicole, en geheime word ontbloot. Brady en Nicole het seks, en Lani en JJ kry ’n gevaarlike nuwe polisiesaa­k.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa