VERLEDE KEER
Susan het haar man, Azwindini, raad gegee oor hoe om Mpho se dreigemente om by die huis uit te trek te hanteer, en James en Marang se liefde was sterk ondanks die verandering in hul lewensituasie. Teboho was die slagoffer van ’n verneukspul.