TV Plus (Afrikaans)

20 MEI

-

Thandeka vrees sy raak die kluts kwyt nadat sy meen sy het Likeledi se gees gesien. Spokes vertel sy vrou, Patricia, sy het hom gedwing om haar te slaan en hy gaan probeer om op te hou drink, en Nolo vind dit vreemd dat Tselane en Zano saamwoon. Senzo is onbeskof wanneer iemand met sy geheime meisie, Pabi, flankeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa