TV Plus (Afrikaans)

25 – 29 MEI

-

Lesedi neem die leiding in die ontvoering­poets, en Mpho word aangeval deur ’n boef wat wraak soek. Palesa is verstom wanneer sy tuis kom en sien wat is vir haar agtergelaa­t, en dit lyk asof speurder Pele ’n doodloopst­raat bereik het met die ondersoek na die ontvoering. Gadaffi doen drastiese stappe om sy aangenome seun, Mpho, te beskerm, en Crazy J haal sy frustrasie­s op Lesedi uit. ’n Jarelange geheim van die Diales is op die punt om onthul te word, en ’n bendeskiet­ery eindig in moord en ’n arrestasie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa