TV Plus (Afrikaans)

25 – 29 MEI

-

Azwindini en Mpho is weer gelukkig, maar Mpho weet nie dit was vanweë ’n misverstan­d en nie omdat Azwindini gewillig was om ’n kompromie aan te gaan nie. Rendani en Shaz is deel van die verneukspu­l, Susan sê vir Mpho dit sal in haar guns tel om nederig voor die oudstes te wees, en iemand klop by James en Marang aan. Mpho meen sy het die stryd gewen, maar die oorlog gaan nog baie langer duur, en Gugu maak ’n kommerwekk­ende ontdekking wat haar haar kêrel, Qhawe, in ’n heel ander lig laat sien. James en Marang se afspraak word geruïneer deur Ausi Ntsoaki en sy gaan hulle nie gou met rus laat nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa