TV Plus (Afrikaans)

1 – 2 JUNIE

-

Palesa vrees sy gaan die man vir wie sy omgee, verloor, veral omdat sy vir hom geheime wegsteek. Nontle glo Mpho het haar vir altyd afgeskryf, en Crazy J sukkel om sy geheim van nuuskierig­es weg te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa