TV Plus (Afrikaans)

20 – 22 MEI

-

’n Foonoproep laat Neo siedend van woede, en Thembeka is nie ingenome met Romeo se plan om Mthunzi in ’n strik te vang nie. Wesley se aanmerking­s oor Amo lei tot ’n hewige argument, en ’n man kry ’n hartaanval tydens ’n driftige uitbarstin­g. Thembeka is jammer sy het die Langas bedrieg wanneer sy van Mthunzi se geskiedeni­s met hulle uitvind, en Amo kry onverwagte hulp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa