TV Plus (Afrikaans)

25 – 29 MEI

-

Die tyd raak min vir Sheila en die twee mans wat sy liefhet, en Amo skuif sy trots opsy en vra Wesley om verskoning. Mthunzi is onbewus van Thembeka se verraad, en Neo se hart is gebreek wanneer hy van Sheila se geheime minnaar hoor. Tebello vra Timothy se hulp met sy nuwe projek, en Mthunzi weet nie Romeo het bewyse dat Mthunzi die Langas besteel het nie. Sheila weier om haar foute met haar twee minnaars te erken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa