TV Plus (Afrikaans)

25 – 29 MEI

-

Kea is reg vir ’n vriendskap met Zinhle, en Dumi kry Mapula voor stok omdat sy Banele vir haar vroetelpap­pie, Gift, gelos het. Mampho en Jafta sit vas wanneer sy terug by die huis is, en Dumi verdwyn. Sindiswa stel voor Mampho doen aansoek om as ’n kelnerin te werk, en Khulekani se dwelm, Slaza, is ’n treffer op straat. Die gemeenskap soek na Dumi, en Zinhle probeer Kea se vriende wen. Mampho sukkel om kalm te bly as kelnerin by die Metropol, en Dumi keer terug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa