TV Plus (Afrikaans)

25 – 29 MEI

-

Isabela is by die gradeplegt­igheid, reg om Fernanda te vertel sy verwag Carlos se kind, maar Carlos het seker gemaak Fernanda woon nie die geleenthei­d by nie. Virginia wil by Mariana weet wat die ware rede vir haar afdanking is, en Isabela weier om ’n sonaronder­soek vir Carlos te laat doen. Felipe maak ’n groot fout deur Carlos in die openbaar geluk te wens met sy skelmpie se swangerska­p, en Isabela is hartseer en ook woedend wanneer sy hoor Carlos het vir haar gelieg en sy vrou, Fernanda, op ’n reis geneem. Camila sê aan Felipe hulle moet Carlos en Fernanda uitmekaar kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa