TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Valeria het aan Candela gesê sy is bang haar verloofde, Cristóbal, het haar nie meer lief nie, en vader Jerónimo het Severiano beveel om van Jerónimo se niggie weg te bly. Valeria het Cristóbal voor haar werknemers geklap toe sy uitvind hy het gelieg oor Aldonza se terugkeer na die stad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa