TV Plus (Afrikaans)

20 – 22 MEI

-

Mama Rose en Itumeleng is steeds haaks, en

Jack gebruik ’n geleenthei­d by die lodge wanneer dit opduik. Modise hou Itumeleng met arendsoë dop, en Jack dink hy is op die punt om die stroper vas te trek. Marang se lewe raak besiger wanneer ’n nuwe gas by die lodge opdaag, en Zoe sit Lelo op haar plek omdat sy haar kollig gesteel het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa