TV Plus (Afrikaans)

20 – 24 MEI

-

Catalina S. het ’n veilige plek om die geld te versteek sodat haar ouers dit nie kry nie, en die beeldmater­iaal op die veiligheid­skamera word in die geheim uitgewis. Albeiro en Hilda is bekommerd wanneer hulle uitvind Catalina S. is weg, en Vanessa kry ontstellen­de nuus oor Adriana en Jota. Twee mededingen­de bendes is in ’n skietgeveg gewikkel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa