TV Plus (Afrikaans)

25 – 31 MEI

-

Vanessa stort ineen ná haar dogter se dood, Catalina S. wil Daniela vermoor wanneer sy alleen by die begraafpla­as is, en Marcial probeer haar keer. Gato Gordo beplan om Martina te vermoor, Hernan kan nie glo wat Catalina S. hom vertel nie en vra haar dan om te trou. Yésica eis antwoorde van Anibal, die polisie gaan voort om die kluis te probeer oopmaak, en ’n aanval op die roubeklaer­s op Adriana se begrafnis word beplan. Valentina moet ’n belangrike brief aflewer, Anibal bedreig kapt. Pérez se gesin, en Yésica en Daniela maak gereed vir die begrafnis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa