TV Plus (Afrikaans)

VAN PLOMP TOT PLAT BINNE 12 WEKE!

-

Wil jy ’n blokkiesma­ag hê? Teken in op Groet Jou Boep – dié aanlyn program vir mans help jou om jou maagvet binne 12 weke weg te brand en lenige spiere te bou, sonder baie toerusting of ’n duur gimlidmaat­skap.

OEFENPLAN

Dis ontwerp om jou te help om gewig te verloor én spiere te bou. Nuttige video’s demonstree­r elke oefenbeweg­ing.

Die plan is in fases verdeel en begin met maklike oefeninge voor dit spoed optel.

EETPLAN

Die eetplan sny jou kilojoules, maar die geurige maaltye laat jou steeds versadig voel.

Die maaltye is bekostigba­ar en aanpasbaar.

Jy eet gesond en genoeg om gewig te verloor én jou droomlyf te bou.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa