TV Plus (Afrikaans)

SUPERNATUR­AL

-

Seisoen 13 SABC2 (*192)

21:00 Episode 7 (sci-fi) 30 Mei

Dean besef onmiddelli­k Ketch is Arthur, nie Alexander soos hy voorgee om te wees nie, weens die perverse uitdrukkin­g in Ketch se oë wanneer hy Dean oor sy ma se welstand uitvra. Gelukkig is Kevin ook terug . . . soortvan. En iemand het (weer) uit die hel ontsnap.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa