TV Plus (Afrikaans)

SHRILL

-

Seisoen 1 M-Net (*101)

22:30 Episode 4 (komedie) 29 Mei

The Fat Babe Pool Party-episode het kykers laat skater toe dit in die VSA uitgesaai is. Vet vroue dans, swem en geniet die tyd in dié episode, sonder die vrees dat iemand hulle gaan oordeel. Hulle kry die kans om hul beste lewe te leef en dieselfde pret as die gemene bikinidrae­nde modelle te hê. Annie sluit uiteindeli­k vrolik aan.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa