TV Plus (Afrikaans)

A MILLION LITTLE THINGS

-

NUWE SEISOEN BEGIN! Seisoen 2 M-Net (*101)

21:00 Episode 1 (drama)

22 Mei

Applous vir Maggie wanneer sy Delilah se aaklige, vernederen­de laktasie-konsultant aanvat en haar vertel sy (Maggie) gaan ’n goeie ma wees al kan sy nie haar baba borsvoed nie (weens ’n mastektomi­e), want sy het van Delilah geleer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa