TV Plus (Afrikaans)

MAAK MY FAMOUS

-

Seisoen 2 kykNET (*144)

20:00 Episode 4 (realiteit) 21 Mei

Een van die top-20-deelnemers laat die oë rek met ’n huldeblyk aan die internasio­nale popsanger Michael Jackson. Die choreograa­f Rushney Ferguson help iemand om haar optrede vir groter impak te verfyn, en Alistar Izobell help die sangers om die regte note te sing.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa