TV Plus (Afrikaans)

NURSES

-

NUWE REEKS BEGIN! Seisoen 1 Universal (*117)

20:00 Episode 1 (drama) 2 Junie

Dié Kanadese, mediese drama kom van die Rookie Blue-span en fokus op hoe internverp­leërs hul besonder moeilike werk balanseer deur pasiënte te versorg en mediese en administra­tiewe eise na te kom, tesame met hul eie etiek wanneer hulle bv. ’n afstootlik­e pasiënt behandel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa