TV Plus (Afrikaans)

EXTREME MAKEOVER: HOME EDITION

-

NUWE SEISOEN BEGIN! Seisoen 10 M-Net (*101)

18:00 Episode 1 (realiteit)

31 Mei

Dis terug ná agt jaar! In die huisoormaa­kprogram van 2020 vervang Jesse Tyler Ferguson (Mitchell in Modern Family, 2009-2020) Ty Pennington as aanbieder, wat die bouery energiebew­us aanpak sonder om die opknapping af te skeep.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa