TV Plus (Afrikaans)

THE GREAT BRITISH BAKE OFF

-

NUWE SEISOEN BEGIN! Seisoen 10 BBC Lifestyle (*174) 20:00 Episode 1

(realiteit) 25 Mei

Die treffertem­a is fantasties: Die verjaardag­koek waarvan jy as kind gedroom het! Ons kan nie wag om te sien hoe Helena die goth gaan vaar nadat sy ’n vervelige vrugtekoek in die vorm van ’n vlermuis gebak het nie. • Lees meer op bl. 17.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa