TV Plus (Afrikaans)

MYNE VIR JOUNE

-

NUWE REEKS BEGIN! Seisoen 1 kykNET (*144)

21:00 Episode 1 (realiteit) 26 Mei

Twee lede van verskillen­de gesinne ruil uit en gaan bly vir vier dae in die ander se huis. Hulle kry R5 000 om die gesin se lewe te verbeter. Die vleiseter Lombards ruil met twee lede met die Marolas, op ’n plantgegro­nde dieet.

• Lees meer op ble. 14 en 15.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa