TV Plus (Afrikaans)

DIEDERIK VERLAAT 7DE LAAN

-

Ek is hartseer oor sy vertrek, maar ek wens hom alles van die beste toe. Hy het sy rol goed vertolk. Ek sal hom mis. Maar nou weet ek nie of ek meer die sepie wil kyk nie. – DIANA, FACEBOOK

Dit is so hartseer dat hy weggaan, maar ’n mens moet altyd na iets beters strewe. Wens jou alle geluk toe, Diedie. – HANNELIE, FACEBOOK

Diederik is een van my gunsteling­e. Die Laan gaan nie dieselfde d wees sonder hom h nie. Voorspoed H Hennie. – PAVITHRA, FACEBOOK

Dis D hartseer om hom h te sien gaan, maar ek wens hom als van die beste toe. – BEVERLEY, FACEBOOK

 ??  ?? Hennie Jacobs as Diederik in 7de Laan.
Hennie Jacobs as Diederik in 7de Laan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa