TV Plus (Afrikaans)

SABC2 Weekdae 18:00

h Weekdae SABC2 (*192) 12:30 h Weekdae SABC3 (*193) 10:30 o Sondae SABC2 08:30

-

VERLEDE KEER

DeWet het in Justin se persoonlik­e lewe belanggest­el, Aggie het vir Vince ’n geheim weggesteek, en Kopano het Willem om raad gevra. Lesedi het Fikani tydens ’n moeilike tyd ondersteun, die Bassons het ’n onverwagte gas ontvang, Esti het Gabby raad oor verhouding­s gegee en DeWet was in die moeilikhei­d.

20 – 22 MEI

Die Bruynwaves-span verloor ’n belangrike kontrak wat die besigheid kelder, André is ongemaklik met Mariaan se troetelnaa­m vir hom, en Ivy en Marvin is geskok wanneer ’n bekende gesig by die deur inloer. ’n Vriend is besorg oor Romeo, Marko vertel sy vriende van sy idee vir ’n geleenthei­d, en Vince, Justin en Bonita tree vinnig op wanneer hulle belangrike nuus ontvang.

25 – 29 MEI

Die jongklomp besef verleë hulle weet min van Afrika en sy geskiedeni­s, Fikani en Lesedi se aankoms by Stasie Ses veroorsaak ’n klein opskudding, en Ivy stel Vince gerus. DeWet het ’n romantiese afspraak, Willem oorreed Gabby om ’n geleenthei­d saam met hom by te woon, en Mariaan ontvang ’n ongewenste geskenk. Daar is geiserprob­leme in Die Heights, DeWet beloon ’n barmhartig­e Samaritaan, en Lesedi gee Willem raad. André voer iets in die mou.

1 – 2 JUNIE

Daar is steeds probleme in Die Heights, Aggie en Vince verras Ivy en Marvin met ’n bedagsame geskenk, en André word met sy verlede gekonfront­eer. Tjattas kom kuier vir Alexa.

 ??  ?? @7DELAANAMP­TELIK @REAL7DELAA­N @REAL7DELAA­N
@7DELAANAMP­TELIK @REAL7DELAA­N @REAL7DELAA­N

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa