TV Plus (Afrikaans)

kykNET Weekdae 18:30

-

Weekdae kykNET & kie (*145) 18:30 Weekdae M-Net-dek. 17:30 Weekdae kykNET (*144) 23:00 Weekdae kykNET & kie 14:00 VERLEDE KEER

Kaashifa was op haar senuwees om Junaid weer te sien, Glenda het Bridgette bedrieg, Ty het sy frustrasie­s oor sy sigproblem­e op sy naastes uitgehaal, en Mrs J. het ’n ongewone versoek aan haar dogters gerig.

20 – 22 MEI

Mrs J. stel ’n ultimatum aan haar dogters, Kate sukkel om met haar roman te begin, en Wade maak planne om Ty by ’n oogspesial­is te kry. Mrs J. en haar dogters sit steeds vas, Kate vind onverwags inspirasie vir haar skryfwerk, en Ty begin snaaks optree. Kate hoop op goeie terugvoeri­ng oor haar tweede storie.

25 – 29 MEI

Bridgette se edel daad boemerang, Kate voel sy moet tussen vriende kies, en ’n bekende gesig is terug in Ruiterbosc­h. Bridgette ervaar steeds innerlike konflik en Nazeem gebruik dit tot sy voordeel. Kate is vol geesdrif vir haar volgende storie, Lee-Ann se dag eindig skokkend, en almal hoop vir die beste wanneer die nuus oor Ty bekend word. Chris stel ’n strik vir Glenda, en Chris en Zoe probeer Bridgette teen Glenda waarsku. Mrs J. wil Henry (nie op die skerm nie) se goeie naam in ere herstel, Tim konfrontee­r Wade, en Bridgette erken aan die familie Glenda en Nazeem het haar mislei.

1 – 2 JUNIE

Bridgette is steeds skoonveld, Tim neem beheer van Suidooster-Eiendomme, en Lee-Ann weier om Ty se besluit te aanvaar. AB en Mymoena sit vas oor haar take by die apteek, en Zoe reik weer uit na Wade, terwyl Kate angstig is oor hoe haar storie ontvang gaan word.

 ??  ?? @SUIDOOSTER @SUIDOOSTER­TV
@SUIDOOSTER @SUIDOOSTER­TV

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa