TV Plus (Afrikaans)

BOLD (MODES)

-

There’s tension in the Forrester mansion when Eric and Stephanie worry that the delayed Forrester se lenteversa­meling is dalk sy laaste (1997). Sally en Lauren beplan om Forrester Creative se loopplankv­ertoning tydens die Aspen-modeweek (2012) te bederf, en Liam en Steffy deel hul herinnerin­ge van die pragtige ski-oord-dorp. Eric probeer Hope ondermyn, en die Forresters is ontsteld wanneer hulle hoor Wyatt en Ivy het Quinn aangepor om met haar planne vir die apploustre­kker (2016) voort te gaan.

DAYS

Salem se inwoners is besorg wanneer hulle iemand wat soos Stefan DiMera lyk in die stad opmerk, Ben het vrae vir Jake oor die mans wat hom opgedons het, en Kate vertel Jake die waarheid oor Stefan. Gabi word gewaarsku om haar ondersoek na Stefan DiMera te staak, Ben en Ciara hou Jake fyn dop, en Ben vra Ciara om te trou en sy sê ja, maar Hope is glad nie gelukkig daaroor nie. Chad is bekommerd oor Abigail wanneer haar hallusinas­ies daaroe tei dat sy Kate aanval. John is in gevaar, en Jack help Jennifer en Chad met Abigail.

Y&R (MEDEDINGER­S)

Victor se vyande is verras deur sy skielike terugkeer na Genoa City (1993), en Nikki en Victor is in die moeilikhei­d weens Michael (1998). Katherine en Jill het ’n onderonsie (1998) oor Phillip Chancellor II. Jack en Brad het ’n argument met Victor waneer hulle beheer oor Newman Enterprise­s probeer herwin, en Ashley is in die middel van die NewmanAbbo­tt-oorlog (1999). Moeilikhei­d broei op die Newman-plaas wanneer Nikki oorlog verklaar teen Sharon (2012). En Lily gee Hilary ’n wrede skok (2014).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa