TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Koskuns Met Lientjie En Wilhelmina

Seisoen 1 VIA (*147) 17:00 Leefstyl

Episode 6 Lientjie en Wilhelmina se ontbyt met bitteraalw­yn en masala vul ’n huis aan die hange van n Tafelberg met eksotiese geure. • Lees meer op bl. 55. .

Platteland Toe

Seisoen 1 VIA (*147) 18:30 Leefstyl

Episode 9 Viljé maak ’n draai by die beskermde marienegeb­ied in die De Hoop-natuurrese­rvaat by Agulhas in die Wes-Kaap en gaan kyk watter erfenis hulle vir ons nalaat.

Pawn Stars

Seisoen 18 History (*186) 19:25 Realiteit

Episode 10 Corey kry White Sox bofbal-aandenking­s in die hande wat hom sprakeloos laat, en Rick kry ’n eksklusiew­e kykie na ’n plakkaat van Abraham Lincoln se moordenaar, John Wilkes Booth, wat hy net moet hê.

9-1-1

Seisoen 4 M-Net (*101) 19:30 Aksie

Episode 11 Athena lei ’n soektog na ’n vermeende ontvoerder en die saak raak ingewikkel­der wanneer hulle besef ’n tref-en-trap-ongeluk was deel van die verdagte se ontsnappla­n.

Storage Wars Texas

Seisoen 4 Lifetime (*131) 19:40 Realiteit

Episode 21 Jenny deursoek die opbergeenh­ede vir iets baie spesifieks wat sy verneem het baie waardevol vir die regte kopers kan wees.

Murder Mastermind­s

Seisoen 1 Lifetime (*131) 20:00 Dokkie

Episode 6 Die polisie besef ’n jong vrou se kêrel wat haar verdwyning eers ná 18 uur aangemeld het voor haar lyk gevind is, is dalk nie die moordenaar nie omdat sy glo ’n vreemdelin­g in ’n kroeg ontmoet het.

Hawaii Five-0

Seisoen 5 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 21 Die taakmag ondersoek die moord op ’n Elvis Presley-nabootser by ’n konvensie, en dinge raak interessan­ter wanneer gewapende rowers die lyk uit die lykshuis steel.

9-1-1: Lone Star

Seisoen 2 M-Net (*101) 20:30 Aksie

Episode 11 Owen weier om te rus terwyl hy herstel van sy operasie om ’n gewas te verwyder en help soek na ’n brandstigt­er, en Marjan is onder druk wanneer ’n beïnvloede­r op die sosiale media haar in die visier het. Counting Cars

Seisoen 8 History (*186) 21:05 Realiteit Episode 16 Danny en sy span maak gereed vir die wêreld bekende SEMA motorskou in Las Vegas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa