TV Plus (Afrikaans)

METAL SHOP MASTERS

-

NETFLIX | 2021 | REALITEIT | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 10 SEP.

Die komediant Jo Koy is die aanbieder van dié realiteits­kompetisie­reeks tussen sewe van die VSA se voorste sweisers en metaalwerk­ers. Hulle gaan oor ses episodes meeding om te sien wie maak die beste van alles, van braairoost­ers en beeldhouwe­rke tot futuristie­se voertuie. Die beoordelaa­rs Stephanie Hoffman en David Madero gaan daardie voeë stip dophou.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa