TV Plus (Afrikaans)

UNFORGOTTE­N

-

BRITBOX | 2015-NOU | MISDAADDRA­MA | SEISOEN 1-4 | KETTINGKYK VANAF DO. 9 SEP.

In die nuwe seisoen is hoofspeuri­nspekteur Cassie Stuart (Nicola Walker) op die punt om af te tree wanneer sy beveel word om ’n laaste onopgelost­e saak te ondersoek saam met speurinspe­kteur Sunny Khan (Sanjeev Bhaskar). ’n Opgekapte lyk versteek in ’n vrieskas in ’n skrootwerf lei die twee na vier ongewone verdagtes, wat almal dieselfde Metropolit­anpolisiek­ursus in 1989 bygewoon het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa