TV Plus (Afrikaans)

GORDON RAMSAY UNCHARTED

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 3 National Geographic (*181) 21:00 Episode 1 (leefstyl) 8 September

Sjef Gordon sit sy kulinêre sending voort wanneer hy reg oor die wêreld duik, visvang en snuffel! Van ratelslang­e met die hand vang in Texas, tot branders trotseer om eendmossel­s in Portugal te soek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa