TV Plus (Afrikaans)

ALIENS IN ALASKA

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 Travel Channel (*179) 21:10 Episode 1 (realiteit) 10 September

Is ons alleen of hou iets daar buite in die ruimte ons dop? In dié reeks vertel plaaslike ooggetuies van hul ontmoeting­s met ruimtewese­ns in Alaska, en eerste aan die beurt is die ysingwekke­nde verhaal van ’n vrou wat deur halfmensie­s geterroris­eer word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa