TV Plus (Afrikaans)

SUPERSTORE

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 3 e.tv (*194) 19:30 Episode 1 (komedie) 11 September

Die werkers by die Cloud 9-megawinkel gons soos bye wanneer hulle ná ’n tornado voorberei vir hul groot heropening. Maar eerstens: Amy en Jonah moet oor daardie soen praat, maar wat gaan Jonah sê wanneer Amy onthul sy staan op die punt van ’n egskeiding? • Lees meer op bl. 19.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa