TV Plus (Afrikaans)

MODERN FAMILY

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 11 Comedy Central (*122) 21:00 Episode 1 (komedie) 15 September

Wanneer die slotseisoe­n van die familieges­entreerde komedieree­ks begin, is Haley vasberade om ’n verantwoor­delike ma te wees en volg die raad van haar ouerskapbo­eke ondanks haar ma, Claire, se teenstrydi­ge raad, en Manny is die regisseur van Jay se hondebedad­vertensie. • Lees meer op bl. 55.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa