TV Plus (Afrikaans)

RISE AND FALL: THE WORLD TRADE CENTER

-

SPESIALE PROGRAM! History (*186) 20:15 (dokkie) 12 September

Dié dokkie ontleed die geskiedeni­s agter die bou en verwoestin­g van die Twin Towers. Dit onthul die tegniese sy van die bou van die Towers, innovasies, die verbluffen­de spesifikas­ies en die hoogte- en laagtepunt­e van sy bestaan. • Lees meer op bl. 6.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa