TV Plus (Afrikaans)

HUDSON & REX

-

Seisoen 3 Universal TV (*117) 20:50 Episode 11 (aksie) 13 September

Speurder Charlie Hudson en sy betroubare K9-vennoot, Rex, ondersoek ’n moord wat lyk soos ’n nabootsing van ’n berugte misdaadvla­ag uit die verlede. Maar namate die saak ontwikkel, besef die polisiespa­nmaats hulle het te doen met ’n reeksmoord­enaar wat sy/haar moordtog uitbrei.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa