TV Plus (Afrikaans)

NÊRENS, NOORD-KAAP

-

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Episode 3 (drama) 14 September

Andries word wakker in ’n vreemde land en sukkel om die spoke van die verlede te verjaag, Ronnie probeer om ’n beter pa vir sy kinders te wees as wat sy eie pa vir hom was, en Frans maak gereed vir sy groot ’n afspraak by die Blue Diamond-restaurant. • Lees meer op ble. 14 en 15.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa