TV Plus (Afrikaans)

GRAND DESIGNS

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 14 The Home Channel (*176) 17:00 Episode 1 (leefstyl) 20 September

Die ontwerper-skrywer Kevin McCloud is terug om die beproewing­s gade te slaan van dié wat bereid is om hul eie unieke huise te bou. Sy eerste stilhouple­k is in die valleie van Noord-Wallis waar ’n paartjie hul droomhuis op ’n krans gebou het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa