TV Plus (Afrikaans)

FARMHOUSE FIXER

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 HGTV (*177) 21:00 Episode 1 (leefstyl) 21 September

Die nostalgie, sjarme en geskiedeni­s agter die New England-plaashuise is van die redes waarom die sanger Jonathan Knight dol is oor die opknap van ou huise. Met behulp van sy ontwerper, Kristina, probeer Jonathan die geskiedeni­s behou deur nuwe lewe in die huise te blaas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa