TV Plus (Afrikaans)

THE WORLD’S MOST AMAZING VACATION RENTALS

-

NETFLIX | 2021 | LEEFSTYL | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF DI. 14 SEP.

Die reiskenner­s Megan Batoon, Jo Franco en Luis D. Ortiz het ’n asemrowend­e vakansievo­orstel wat elke sak sal pas. By elke bestemming kyk Megan na die begrotings­vriendelik­e verblyf, Luis kyk na die weelderige verblyf en Jo neem ons deur die eksotiese opsies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa