TV Plus (Afrikaans)

I CAN SEE YOUR VOICE

-

SHOWMAX | 2020-NOU | REALITEIT | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF WO. 15 SEP.

Die komediant Ken Jeong is die aanbieder van dié reeks waarin ’n deelnemer die beroepsang­er van die kansvatter moet onderskei. Maar hulle hoor niemand regstreeks sing nie. In elke ronde moet hulle die “slegte” sanger uitskakel op grond van hul gesinchron­iseerde lipbewegin­gs of aangepaste opname!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa