TV Plus (Afrikaans)

THE MORNING SHOW

-

APPLE TV+ | 2019-NOU | DRAMA | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF VR. 17 SEP.

Aan die einde van seisoen 1 het die aanbieders van die oggendprog­ram Bradley (Reese Witherspoo­n) en Alex (Jennifer Aniston) in hul uitsending hul toksiese werkplek aan die kaak gestel en hoe dit seksuele wangedrag agter die skerms oor die hoof sien. Nou volg die reperkussi­es wanneer die twee aangeval word!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa