TV Plus (Afrikaans)

AGTER DIE SKERMS

-

Indien jy gewonder het, David het albei sy bene. “Die kunsdepart­ement by Binnelande­rs het ’n prosteties­e stompie spesifiek vir my gemaak wat oor my gebuigde knie gegly het. Dit lyk baie werklik, wat bietjie ontstellen­d was om na te kyk,” sê David. “Dit het selfs hare op gehad. Omdat Liam dit self moeilik vind om daarna te kyk, het dit goed uitgewerk. Toe ek in die bed gelê het, was daar ’n gaatjie waarin ek my regte been kon wegsteek. Die res was slim kamerawerk.”

Raquel Ogle, die hoof van die hare-en-grimeringa­fdeling by die sepie, vertel sy en haar span het hard gewerk om die prostese so eg moontlik te laat lyk. “My span het ure bestee om die kleur van die prostese by David se been te laat pas, en dan het ons met spesiale grimering en verf die abses gemaak wat julle hier sien.” Dis skoon grillerig.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa